募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Gebonde aan die Toskaanse biljoenêr

  • Main
  • Gebonde aan die Toskaanse biljoenêr

Gebonde aan die Toskaanse biljoenêr

Susan Stephens
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?
Nege maande om wat syne is op te eis! Vir tuinier Cassandra Rich is haar werk op ’n Toskaanse landgoed ’n uitkoms. Hier kan sy die verlede ontvlug. Tot die eienaar onverwags opdaag – en haar net so onverwags raaksien . . . Marco di Fivizzano kan sy oë nie van die verruklike tuinwerker afhou nie. Maar wie is sy werklik? Toe hy dus ’n metgesel vir ’n gala-geleentheid benodig, is dit sy kans om die vurige blondine te ontmasker – hetsy tydens die dinee, hetsy in sy bed! In Marco se arms ontluik Cass as ’n meelewende gespreksgenoot, vind sy die vryheid waarna sy gehunker het . . . Tot sy ontdek sy is swanger, dus vir altyd aan die biljoenêr gebonde!
年:
2017
出版社:
Jacklin Enterprises
语言:
afrikaans
ISBN:
B071YQ533T
文件:
EPUB, 249 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2017
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词